Suid Kaap Mini Diggers

Posted by SAPAC Reporter on

Afrikaans

Wie, is SKMD Mini Diggers?

SKMD - Suid Kaap "Mini Diggers" is `n besigheid in Mosselbaai, Hartenbos wat Februarie 2016 gerigestreer is. En wat operasioneel begin het en in September 2016. SKMD bied die volgende dienste breedvoerig aan ontwikkelaars, bouers asook ander disiplines en die publiek waar benodig word regoor die tuin roete. 

Wat, bied SKMD Mini Diggers?

  • Uitgrawings wat normaalweg ontoereikbaar is vir groter masjiene. Of vir die wat gespesialiseerde toerusting benodig om tussen strukture operasioneel te beweeg.

Ander bykomstigte dienste behels die volgende.

  • Uigrawings vir elektriese kabels, riool pype asook ondersoeke gate vir alle konstruksie bedrywighede en waar versoek vir publieke gebruik.
  • Boor van gate vir heinings, pale of strukture soos benodig deur bouers volgens ingeneurs plot planne of waar nodig.
  • Uitgrawings, langs fondasies. Vir inspeksie of vir instandhouding werke op fondasies vir huis eiendoms mark.
  • Gelykmaking van erwe vir netheid na bou werke, of voor gras planting op nuwe erwe. 
  • Beskikbaar om landskapering agentskape profesioneel bytestaan met korrekte masjienerie vir operasionele verskuiwing van grondwerke of ander werke soos benodig vir tuin uitlegte.
  • Skip verhurings, aan bou industrie, asook aan publieke lede.
  • Uitgrawings vir besproeing pype en instelasies.
  • Grou van swembaddens en grond damme. 

Hoekom, SKMD Mini Diggers gebruik?

  • SKMD "Mini Diggers" beskik oor alle risiko dekking asook die nodige masjienerie en ondervinding om operasioneel te wees na enige operasionele gebied in die tuin roete. Instandhouding van alle masjinerie geniet aandag om operasioneel werk verigtinge aantepak soos ooreengekom.
  • SKMD "Mini Diggers" is uitstekend georienteerd om werkverigtinge te verspoedig rondom uitgrawings dus verspoedig die proses beplanning.
  • SKMD "Mini Diggers" sal baie vinniger toeganglikheid bewerkstellig op moelike areas waar groter masjiene nie kan bykom nie. En is meer koste effektief as normale beplanning by uitgrawings en boor van gate.  

DRUK HIER OM ONS TE KONTAK

Press Here



 


Share this post



← Older Post Newer Post →