Agricultural and Horticulture Training

Posted by The Contractors Collective on

Opleiding wat Saak Maak!

Dit is met groot plesier dat SAPAC kan noem dat die Landbou sektor word nou ook gedek met die nodige opleidings materiaal wat benodig word vir alle opkomende boere en bestaande boere. Uit die staanspoor is opleiding belangrik. Nie net omrede dit langtermyn koste effektief is nie. Maar ook om plaas bestuur, sisteme en verdere prosese te verfyn ten opsigte van plaas bestuur.
Retensie van werkers op plase is belangrik. Nie teenstaande is die kursuse nie net gemik op plase nie. Maar ook op die digiene wat wel kontrakteurs werk handhaaf waar hul bedryf oorvleul met sekere sektors. `n Opgeleide persoon werk vinniger, beter en skoner en kan masjienerie veiliger hanteer en waar nodig self diens. Die investering in opleiding is dus letterlik rand en sent werd ten opsigte van die nodige eind doel van enige plaas of firma wat die opleiding benodig.  
Druk graag die skakel om opleiding in die Agri Sektor te bekom
Sien graag: 
Minimum Vereistes van Kandidaat: Graad 9
Kurses word aangebied in Afrikaans en Engels soos benodig.
Kurses word aangebied deur geakrediteerde Agri SETA opleiding instansie

Share this post



← Older Post Newer Post →