
Knell Elektriese Kontrakteurs soek personeel!
Ons is opsoek na geskoolde en semi-geskoolde elektrisiëns met ondervinding om by ons span in die George, Mosselbaai en Knysna-gebied aan te sluit.
As jy gretig is om jou loopbaan na nuwe hoogtes te neem, die nodige ervaring het en vir 'n maatskappy wil werk waar jy die geleentheid het om te groei, doen vandag nog aansoek!