Susal Construction

SUSAL Konstruksie

Garden Route Contractors
SUSAL Konstruksie

B-BBEE Reg. 1988/009106/23 - Status = Vlak 4

CIDB Reg. 188948

DIE ONTSTAAN EN GESKIEDENIS VAN SUSAL KONSTRUKSIE

1981 is die jaar wat Jurie en Susan Snyman SUSAL KONSTRUKSIE in Pretoria begin.

Jurie is steeds verbonde aan 'n Argiteksfirma met Susan wat sorg dat die bouwerk vlot verloop het.

Vandaar ook die naam.........Sue sal die werk doen (SUSAL).

Aan die begin was dit slegs aanbouings en veranderinge aan geboue.

Mettertyd die nuwe geboue gevolg.

Met nou genoeg bou ondervinding , 'n Slapte in die Argitekskantoor en 'n bouer wat nie 'n projek in Margate voltooi nie, laat Jurie die besluit neem om 'n skuif te maak en hoe die projek te voltooi.

'n Groot besluit om na 16 jaar die veiligheid van 'n kantoor te verruil vir die onsekere.

In 1984 voltooi SUSAL KONSTRUKSIE die eerste projek suksesvol.

Daarna volg 'n tweede en die res is geskiedenis.

Bekendheid word veral verkry deur die "cabana styl" woonstelle in die Manaba-omgewing. Feitlik almal opgerig deur SUSAL KONSTRUKSIE. Van die projekte slegs as kontrakteurs, ander as ontwikkelaars / kontrakteurs.

Gert Snyman, Jurie en Susan se seun sluit hom ook aan by SUSAL KONSTRUKSIE.

ander hy nog aandele besit bekwaam hy hom intussen as vlieënier en beklee nou 'n pos as Kaptein by Emirates Lugredery.

1996 Sluit Riaan Croucamp as projekbestuurder aan by SUSAL KONSTRUKSIE.

Riaan neem later Susan se aandele oor en gee haar die geleentheid om te gaan rus na vele jare deur SUSAL KONSTRUKSIE.

Met Riaan se toewyding en kundigheid toegevoeg, kon dit nie anders nie.

SUSAL KONSTRUKSIE gaan hiervandaan van krag tot krag.

Bewys van SUSAL KONSTRUKSIE se voortreflikheid, is die baie tevrede klante wat oor en oor van is SUSAL KONSTRUKSIE se dienste en kundigheid gebruik maak. Ook die talle klante wat nou ons vriende is.

Ons lys van Verwysings

Nadat projekte vir hulle onderneem is, kan die volgende persone gekontak word:

  • THEUNISSEN & JANKOWITZ - KONTAKPERSOON: ROELOF MEYER (ARGITEK) - TEL 039 682 7911

  • ERNI & FAVRE - KONTAKPERSOON: ETTIENE FAVRE - TEL 011 803 1255

  • JOHAN BERGENTHUIN ARGITEK - KONTAKPERSOON: JOHAN BERGENTHUIN - TEL: 011 781 3663

  • FRANCOIS ROODT ARGITEK - KONTAKPERSOON: FRANCOIS ROODT - TEL: 051 4511616

  • ROBB ARGITEKTE & ASSISTENTE - KONTRAKPERSOON: BRIAN ROBB - TEL: 031 3032833

  • JA NEL & MEDEWERKERS - SIVIELE & STRUKTURELE INGENIEURS - KONTAKPERSOON: ANDRE NEL - TEL: 039 312 2973

  • NGCOLOSI CONSULTING INGENIEURS - KONTAKPERSOON: THULANI BHENGU - TEL: 039 312 0292

  • DIPPENAAR & LAPAGE - KONTAKPERSOON: BARRY DIPPENAAR - TEL: 012 460 6766

  • BLOCH QUAEMBY HIGGS - KONTAKPERSOON: ROD BOUWER TEL: 031 563 0050

  • SIMON BREETZKE ARGITEKTE - KONTAKPERSOON: SIMON BREETZKE - TEL: 083 445 5050

KONTAK ONS GERUS

Agter na voor