
Suid-Kaap Mini-grawers
SAPAC ReporterDeel
Afrikaans
Wie, is SKMD Mini Diggers?
SKMD - Suid Kaap "Mini Diggers" is `n besigheid in Mosselbaai, Hartenbos wat Februarie 2016 gerigestreer is. En wat operasioneel begin het en in September 2016. SKMD bied die volgende dienste breedvoerig aan ontwikkelaars, bouers asook ander dissiplines en die publiek waar nodig word regoor die tuinroete.
Wat bied SKMD Mini Diggers?
- Uitgrawings wat normaalweg ontoereikbaar is vir groter masjiene. Of vir die wat gespesialiseerde toerusting benodig om tussen strukture operasioneel te beweeg.
Ander bykomstige dienste behels die volgende.
- Uigrawings vir elektriese kabels, riool pype asook ondersoeke gate vir alle konstruksie bedrywighede en waar versoek vir publieke gebruik.
- Boor van gate vir heinings, bleek of strukture soos benodig deur bouers volgens ingeneurs plot planne of waar nodig.
- Uitgrawings, langs fondasies. Vir inspeksie of vir instandhouding werke op fondasies vir huis eiendoms mark.
- Gelykmaking van erwe vir netheid na bouwerke, of vir grasplanting op nuwe erwe.
- Beskikbaar om landskapering agentskape profesioneel bytestaan met korrekte masjienerie vir operasionele verskuiwing van grondwerke of ander werke soos benodig vir tuin uitlegte.
- Skip verhurings, aan bou industrie, asook aan publieke lede.
- Uitgrawings vir besproeing pype en instelasies.
- Grou van swembaddens en grond damme.
Hoekom, SKMD Mini Diggers gebruik?
- SKMD "Mini Diggers" beskik oor alle risikodekking asook die nodige masjienerie en ondervinding om operasioneel te wees na enige operasionele gebied in die tuinroete. Instandhouding van alle masjinerie geniet aandag om operasioneel werk verigtinge aantepak soos ooreengekom.
- SKMD "Mini Diggers" is uitstekend georiënteerd om werksrigtings te verspoedig rondom uitgrawings dus vinniger die prosesbeplanning.
- SKMD "Mini Diggers" sal baie vinniger toeganglikheid bewerkstellig op moelike areas waar groter masjiene nie bykom nie. En is meer koste effektief as normale beplanning deur uitgrawings en boor van gate.