Keeping it Local

Hou dit plaaslik

The Contractors Collective

Hoe bly ons plaaslik en waar?

Ek sit gister, en gesels met 'n van die bekende ontwikelaars in die Wes-Kaap. Met jare se ondervinding onder die belt! En hy haal toe `n lys vir my uit en wys my sy kliente databasis" Uit die staanspoor van die saak, en ten opsigte wat ons doen as besigheid is dit belangrik om verder te lees vir jouself. Verder oor daardie lys gaan ek myself nie uit nie...

Plaaslik is Lekker en is Beter

Op 11 Oktober 2021 met ons besoek aan Stilbaai het ons die video bekend gemaak. Juis om ons te verstaan ​​wat daar plaaslike kontrakteurs in die verskillende areas in die Weskaap en elders is wat werk in hulle verskillende disiplines.

Nie teenstaande, gee ons al vir `n geruime tyd werk uit. Nie net plaaslik in die verskillende areas nie. Maar ons begin ook Nasionaal beweeg. Dit beteken ons kry kliënte vir kontrakteurs so ver weg as Gauteng asook plaaslik in die verskillende areas in die Wes-Kaap.

Kyk na die video

Wat is julle grootste motief?

Ons grootste motief is om die publiek te beskerm, deur om die plaaslike kontrakteurs te leer ken, daar is ander fases wat ons ook doen wat ons individueel met elke kontrakteur sal bespreek. Bestaande kontrakteurs wat wel klaar op die platform is. Weet ons moeite en is samewerking `n kollektief.

Met ander woorde jy moet ons skakel en ons wys jou hoe jy beter besigheid kan doen. Daar is voordele wat aan die kollektiewe behoort. Kontrakteurs wat klaar is van die kollektief kan getuig!

Hoe kontak ek julle om meer inligting te bekom?

Kontak ons ​​deur die skakel [DRUK HIER]

Die grootste probleem?

Die grootste probleme, wat jy jouself en besigheid in die gesig staar is die volgende!

1. Swak kwaliteit diens wat gelewer is aan die publiek en nou moet jy dit gaan regmaak! Dit beteken die volgende:

a) Jy is onderkwiteer en nou moet jy probeer om die kliënt te help met jou jare ondervinding. Jou probleem is dan om jou naam te probeer hou te bou en te behou!

b) Jou besigheid kan nie groei soos wat jy graag wil hê hy moet nie. Alvorens jy bly al `n gereelde tyd of van kindsbeen af ​​in die area. Jy sien self wat gebeur. Jy moet selektief werk kies, wat nie altyd `n slegte idee is nie. Maar dit belemer weer die publiek op die einde van die dag.

c) Jy is gefrustreerd want jy weet sosiale media is die grootste probleem wat jy ondervind. As jy nie in is deur `n span nie dan beteken dit dat jy waragtig sukkel en om tyd te maak om die regte bouers van ontwikkelaars te ontmoet.

d) Jy probeer na die beste van jou vermoe om kliënte te oortuig. Maar jy is onderkwiteer en jy weet jy gaan later terug moet gaan om die klient te help. Of jy gaan net die werk verwys na `n vriend.

e) Hoe kwalifiseer jy `n klient , met vandag se branstofpryse om op en af ​​te ry agter kwitasies aan. Dit raak net `n beslomeris. nie waar nie?

Die hierbo gebeur wel! Dus is die platform jou platform en ons is nie net `n aanlyn sisteem nie. Ons span maak seker om inligtingstukke soos die bekend te maak aanlyn op sosiale media. En dus nie al nie....

Kontak ons ​​deur die skakel [DRUK HIER]

Om uit te vind oor die oplosings wat ons wel bied, of om verwysings van ons te vra kontak ons ​​en ons deel dit graag.

Verliese wat ons bied?

Sodra jy deel word van die kollektief, raak jy deel van `n netwerk van pre gekwalifiseerde kontrakteurs. Dit kan 'n netwerk en hoor gereeld van ons op betekenis basis wees.

Daar is ander besparingselemente betrokke, kontak ons. En ons vertel jou meer!

Die kollektief is wel `n winsgewende instansie wat homself beywer om sulke kontrakteurs te help op `n skaal wat winsgewendheid aan elke kontrakteur toegepas word en wat werk word met die nuutste oplossings en besigheidsisteme wat beskikbaar is.

Saam bou ons beter, werk beter en beywer ons self om die publiek saam te beskerm teen elemente wat werk vir ons bemoeilik deur hulle vinnige oplossings!

Vind meer uit [DRUK HIER]

Moenie huiwer om meer uit te vind nie. Almal is welkom.

Agter na voor