Agricultural and Horticulture Training

Landbou- en Tuinbou-opleiding

The Contractors Collective

Opleiding wat Saak Maak!

Dit is met groot plesier dat SAPAC kan noem dat die Landbou sektor word nou ook gedek met die nodige opleidings materiaal wat benodig word vir alle opkomende boere en bestaande boere. Uit die staanspoor is opleiding belangrik. Nie net omrede dit langtermyn koste effektief is nie. Maar ook om plaasbestuur, sisteme en verdere proses te verfyn ten opsigte van plaasbestuur.
Retensie van werkers op die plek is belangrik. Nie teenstaande is die kursus nie net gemik op plaas nie. Maar ook op die digiene wat wel kontrakteurs werk handhaaf waar hul bedryf oorvleul met sekere sektore. `n Opgeleide persoon werk vinniger, beter en skoner en kan masjienerie veiliger hanteer en waar nodig self diens. Die investering in opleiding is dus letterlik rand en gestuur word ten opsigte van die nodige einddoel van enige plaas of firma wat die opleiding benodig.
Druk graag die skakel om opleiding in die Agri Sektor te bekom
https://bit.ly/OpleidingSAPAC
Sien graag:
Minimum Vereistes van Kandiaat: Graad 9
Kurses word benodig in Afrikaans en Engels soos benodig.
Kurses word Agri SE deur geakrediteerde TA opleiding instansie
Agter na voor