"Ernstige oorwegings vir 'n veilige son krag sisteem in-stallering in Suid Afrika"

Posted by SAPAC Reporter on

Suid-Afrikaanse huiseienaars wat op soek is om die effekte van beurtkrag te verminder deur 'n son-paneelstelsel te installeer, moet bewus wees van verskeie sleutelfaktore om 'n suksesvolle en veilige in-stallering te verseker. Om seker te maak dat jou son-paneelstelsel veilig en volgens die wet geïnstalleer word, is dit noodsaaklik om 'n geakkrediteerde elektrisiën te kies. Dit is noodsaaklik om die dienste van vertroude en ervare elektrisien son-installasieondernemings te gebruik om 'n noodlottige situasie te vermy.

Indien jy opsoek is na Elektrisien wat Nasionaal werk of in jou area is mag jy hier druk. Of kontak SAPAC om jou bytestaan om `n Elektriese Installeerder in jou area te kry.

https://bit.ly/SAPACElectricians

HERDEEL DIE ARTIKEL 

Sewe (7) Kernfaktore om in ag te neem:

1. Die SAPAC Elektriese Installeerder wat jy vanaf die SAPAC Paneel in jou streek kies, sal die 
SSEG Aansoekvorm saam met jou voltooi, dit is `n vereiste van jou munisipaliteit se lokale wetgewing. Vra gerus jou lokale muisipaliteit wat is hulle vereistes. Deel van die SSEG aansoek moet jy opmerk dat 'n ingenieur jou dak sal moet inspekteer. Dit is vir jou  veiligheid en insluitend die aanspreeklikheid van jou gekose elektriese installeerder op SAPAC.

2. Slegs 'n geregistreerde Elektriese Installeerder met 'n bedradings lisensie mag sonkrag sisteme installeer.

3. Slegs 'n firma waar die Direkteur van die maatskappy 'n bedradings lisensie hou, mag sonkrag installeer. Of, waar sulke direkteur 'n geregistreerde elektriese installeerder permanent aanstel in sy maatskappy.

4. 'n Son krag stelsel of 'n deel daarvan mag slegs onder die direkte toesig van 'n MIE of IE (Meesterinstallasie-elektriese installeerder of Installasie-elektriese installeerder) geïnstalleer word.

5. PV Groen Kaarte is slegs 'n akkreditasie en nie 'n lisensie om sonkrag te installeer nie.

6. Die elektriese installeerder met 'n bedradings lisensie wat permanent aangestel is by `n sonkrag maatskappy (sien punt 3) mag 'n COC uitreik.

7. Maatskappye wat hulself as "Son krag installasie-maatskappye" identifiseer, moet 'n geskikte gesertifiseerde elektriese installeerder permanent aanstel wat 'n bedradings lisensie hou en daadwerklik wel by die departement van arbeid geregistreer is.

GESKIKTE BEDOELING - Akkrediteer en gesertifiseer om met AC / DC Elektriese Stroom te werk. Die elektrisien moet kan toon dat al sy opleiding huidiglik is. En in welke gevalle gestuur word vir opleiding soos noodsaaklik. 

SANS 10142-1:2020 (Sien Aanhangsel M) Uitgawe 3

 


Die "
South African Professionals and Contractors" (SAPAC) platform bied 'n omvattende lys van sertifiseer-de elektrisiën-soninstalleerders wat vir hul ondervinding, kundigheid en sertifiseringe geverifieer is. Maak gebruik van die SAPAC se "verifikasie"-soekfunksie vir verdere gerustheid wanneer jy 'n elektriese sonpaneel-installeerder kies.


Die sertifikaat van nakoming (COC) is 'n belangrike dokument wat die veiligheid en regmatigheid van 'n son-installasie bevestig. Sommige son krag installeerders maak egter gebruik van sub kontrakteur elektrisien. Wat hulle gebruik om die in-stallering te sertifiseer wat dan onwettig is. Om hierdie probleem te vermy, is dit noodsaaklik om te verseker dat die elektrisiën wat jy kies, geakkrediteerd is en in staat is om 'n geldige COC te verskaf. Sulke regte elektrisien firmas mag op die SAPAC platform gevind word. https://sapac.co.za

Voor in-stallering moet huiseienaars ook hul versekering polis lees om te verseker dat dit skade deur krag piek en brande dek. In die geval dat jou ver-sekeringsbeleid hierdie voorvalle nie dek nie, is dit noodsaaklik om jou kort termyn polis aan te pas. Dit is ook belangrik om jou ver-sekeringsmaatskappy van die waarde van jou sonstelsel in kennis te stel om voldoende dekking te verseker. Met 'n geldige COC in jou hand kan jy met gerustheid weet dat, indien daar enigiets fout gaan met jou sonstelsel, jou ver sekeringsmaatskappy die skade sal herstel.

Belangrike faktore om in ag te neem wanneer u 'n son krag paneel of sisteem installeerder kies, Kontak SAPAC of soek op die SAPAC platform na elektrisiens in U area.
Gebruik `n regte elektrisien om die instelasie te behartig, Maak seker om U versekering polis op te dateer. Beurtkrag mag lei tot krag-onderbrekings, wat 'n probleem kan wees vir alarmstelsels en elektriese omheinings. Om potensiële probleme te vermy, moet u u eiendom veilig maak tydens beurtkrag en die voorwaardes van u ver-sekeringsdekking verstaan in geval van diefstal of skade.

Om die volle video te kyk, druk die skakel  https://fb.watch/iFEs4RIVZ1/

Hoe om hierdie hulpbron te gebruik

Lees Maroela Media: Baie Kla oor installasie van sonpanele 

Ons hoop dat hierdie artikels jou help om jou regte as verbruiker te verstaan. Jy kan deur die titels blaai, of blaai volgens opskrif. Jy kan ook die soekfunksie gebruik om inligting per sleutelwoord op te spoor wanneer jy die voorkant van https://sapac.co.za besoek vir 'n selfhelpvideo kyk na hierdie VIDEO

 Sources - 3 Registered Electricians (Proofed Read) on the SAPAC Platform 

Share this post



← Older Post Newer Post →